Deuteronomy 24:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jy moet daaraan dink dat jy 'n slaaf in Egipteland was; daarom beveel ek jou om hierdie ding te doen.
Afrikaans (NLV) 2011 Hou in gedagte dat julle slawe in Egipte was. Dit is waarom ek jou hierdie gebod gee.”
Afrikaans 1933/1953 En jy moet daaraan dink dat jy 'n slaaf was in Egipteland; daarom beveel ek jou om hierdie saak te doen.
Afrikaans 1983 Jy moet onthou dat jy in Egipte 'n slaaf was. Dit is waarom ek jou beveel om al hierdie dinge te doen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Onthou dat jy 'n slaaf was in Egipteland. Daarom beveel ek jou om so op te tree.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet onthou dat jy 'n slaaf was in Egipte. Daarom sê ek jy moet hierdie ding doen.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Onthou dat jy ook ’n vreemdeling was toe jy in Egipte gebly het. Jy het sonder betaling daar gewerk. En die Here het vir jou gesorg. Daarom sê ek vandag vir jou wat jy moet doen: sorg vir die vreemdelinge.”