Deuteronomy 24:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as die man arm is, moet jy nie met sy pand slaap nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As jou naaste arm is en net ’n kleed het om as ’n pand aan te bied, mag jy nie die kleed oornag hou nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as hy 'n arm man is, moet jy met sy pand nie gaan slaap nie. |
| Afrikaans 1983 | As die man arm is, moet jy nie die pand ná slaaptyd hou nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As die man arm is, mag jy nie met sy pand gaan slaap nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As hy 'n baie arm mens is, en jy het sy bo-kleed gevat omdat hy die geld vir jou skuld, dan mag jy nie in sy bo-kleed slaap nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dalk gebeur dit dat jou buurman arm is, en al wat hy vir jou kan gee, is die klere aan sy lyf. Dan mag jy nie sy klere oornag hou nie. |