Deuteronomy 24:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy moet in die buiteland staan, en die man aan wie jy uitleen, moet die pand in die buiteland vir jou uitbring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wag buite vir die persoon wat by jou geleen het om die pand na jou uit te uitbring. |
| Afrikaans 1933/1953 | buite moet jy bly staan, en die man aan wie jy geleen het, moet die pand vir jou buitentoe uitbring. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet buite staan en die man aan wie jy geleen het, moet vir jou die pand uitbring buite toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy moet buite bly staan, en die man aan wie jy geleen het, moet die pand buitentoe na jou bring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet buite wag, die man wat geld van jou geleen het, moet vir jou iets buitetoe bring omdat hy geld vir jou skuld. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Staan buitekant sy huis. Hy sal wel iets vir jou bring wat jy kan hou as waarborg dat hy sy skuld sal betaal. |