Deuteronomy 24:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wanneer jy iets aan jou broer leen, mag jy nie in sy huis ingaan om sy pand te gaan haal nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “As jy iets aan jou naaste leen, moenie in sy huis ingaan om iets as pand te gaan vat nie.
Afrikaans 1933/1953 As jy aan jou naaste enigiets leen, mag jy in sy huis nie ingaan om sy pand te gaan haal nie;
Afrikaans 1983 “Wanneer jy iets aan jou buurman leen, mag jy nie in sy huis ingaan om iets as pand te gaan vat nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ As jy aan jou naaste volgens ooreenkoms enigiets leen, mag jy nie in sy huis ingaan om die oorkleed wat hy as pand gee, te neem nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Wanneer jy vir iemand iets leen, dan mag jy nie in sy huis ingaan om iets te vat omdat hy die geld vir jou skuld nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “As iemand iets van jou leen, mag jy nie in sy huis ingaan en iets vat wat jy in ruil vir jouself hou nie.