Deuteronomy 23:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wanneer die leër teen jou vyande uittrek, bewaar jou dan van alles wat sleg is.
Afrikaans (NLV) 2011 “As jy gaan oorlog maak teen jou vyande, bly weg van enigiets wat onrein is.
Afrikaans 1933/1953 Wanneer jy as leër teen jou vyande uittrek, pas dan op vir enigiets wat verkeerd is.
Afrikaans 1983 “Wanneer jy optrek teen jou vyande, moet jy oppas dat jy nie iets verkeerds doen nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Wanneer jy met 'n leër uittrek teen jou vyande, moet jy jou weerhou van enigiets onbehoorliks.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Wanneer julle in 'n kamp woon omdat julle oorlog gaan maak teen vyande, dan moet julle oppas, julle moet niks doen wat verkeerd is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “As jy uittrek om teen jou vyande te gaan veg, moet jy oppas sodat jy nie verkeerde dinge doen nie.