Deuteronomy 23:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die kinders wat uit hulle gebore is, moet in die vergadering van die HERE ingaan in hulle derde geslag.
Afrikaans (NLV) 2011 Die derde geslag Egiptenaars mag ingesluit word in die vergadering van die Here.”
Afrikaans 1933/1953 Kinders wat vir hulle in die derde geslag gebore word, mag in die vergadering van die HERE kom.
Afrikaans 1983 Kinders uit hulle derde geslag mag lid word van die gemeente.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die derde geslag wat van hulle afstam, mag in die geloofsgemeenskap van die Here kom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kinders van die derde geslag van Edomiete en Egiptenaars mag in die volksvergadering van die Here kom.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die agterkleinkinders van Egiptenaars wat tussen julle bly, mag wel deel van die gemeente van die Here word.”