Deuteronomy 23:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar die HERE jou God wou nie na Bíleam luister nie; maar die HERE jou God het die vloek vir jou in 'n seën verander, omdat die HERE jou God jou liefgehad het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here jou God het nie na Bileam geluister nie. Hy het die vloek in ’n seën verander omdat die Here jou God jou liefhet. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die HERE jou God wou nie na B¡leam luister nie; maar die HERE jou God het vir jou die vloek in 'n seën verander, omdat die HERE jou God jou liefgehad het. |
| Afrikaans 1983 | “Die Here jou God wou egter nie na Bileam luister nie en die Here jou God het Bileam se vervloeking in 'n seën verander, want die Here jou God het jou lief. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar die Here jou God was nie bereid om na Bileam te luister nie, en die Here jou God het die vloek vir jou in 'n seën verander, omdat die Here jou God jou liefhet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | maar julle God die Here wou nie doen wat Bileam gevra het nie, julle God die Here het vir Bileam gesê hy mag julle nie vervloek nie, Bileam moes julle seën. Julle God die Here het dit gedoen omdat Hy lief is vir julle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar die Here jou God het Hom nie aan Bileam gesteur nie. Trouens, die Here het Bileam se vloeke in voorspoed vir jou verander. Hy het dit gedoen omdat Hy jou baie liefhet. |