Deuteronomy 23:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar as jy nalaat om te belowe, sal dit geen sonde in jou wees nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar om jou te weerhou van ’n gelofte, is geen sonde nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as jy nalaat om te belowe, sal dit geen sonde in jou wees nie. |
| Afrikaans 1983 | Wanneer jy nie 'n gelofte aflê nie, sal jy nie skuldig wees nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As jy jou daarvan weerhou om 'n gelofte af te lê, sal jy nie skuldig staan nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar as jy nie 'n gelofte maak nie, dan sal jy nie sonde doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy doen nie ’n verkeerde ding as jy glad nie ’n belofte maak nie. |