Deuteronomy 23:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy mag nie aan jou broer op rente leen nie; woeker van geld, woeker van lewensmiddele, woeker van enigiets wat op woeker geleen word:
Afrikaans (NLV) 2011 “Moenie rente hef op lenings wat jy aan ’n mede-Israeliet maak nie, of dit nou geld, kos of wat ook al is waarvoor daar teen rente geleen mag word.
Afrikaans 1933/1953 Jy mag jou broer geen rente oplê nie, rente van geld, rente van eetware, rente van enigiets wat 'n mens teen rente uitleen nie.
Afrikaans 1983 “Jy mag niks teen rente aan jou volksgenoot uitleen nie: nie geld of kos of enigiets wat 'n mens kan uitleen nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Jy mag nie van jou volksgenote rente eis nie, nie vir geld of kos of enigiets anders waarvoor mens rente kan vra nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle mag nie vir Israeliete sê hulle moet rente betaal wanneer julle geld of kos of enige iets vir hulle leen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Jy mag nie rente vra as jy geld aan iemand van jou volk uitleen nie. Dieselfde geld as jy kos of iets anders aan ’n mede-Israeliet leen. Jy mag nie rente daarop vra nie.