Deuteronomy 23:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daar mag geen hoer onder die dogters van Israel wees nie, ook geen sodomiet onder die kinders van Israel nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Geen Israelitiese man of vrou mag ooit ’n tempelprostituut word nie.
Afrikaans 1933/1953 Daar mag geen hoer uit die dogters van Israel wees nie; en daar mag geen skandseun uit die seuns van Israel wees nie.
Afrikaans 1983 “Jy mag nie prostitute by die tempel aanhou nie, of dit nou vrouens of mans uit Israel is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Daar mag nie tempelprostitute onder die vroue van Israel wees nie en daar mag ook nie manlike tempelprostitute in Israel wees nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “'n Israelitiese vrou of man mag nie 'n tempel-prostituut wees nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Dit mag nooit gebeur dat enige man of vrou onder die Israeliete by die huis van die Here hulle liggaam aanbied om met ander mense seks te hê nie.