Deuteronomy 23:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy sal by jou woon, onder jou, op die plek wat hy sal uitkies in een van jou poorte, waar dit hom die beste wil hê; jy mag hom nie verdruk nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Laat hulle tussen julle leef in watter dorp hulle ook al kies en moet hulle nie onderdruk nie.
Afrikaans 1933/1953 Hy moet by jou bly, in jou midde, in die plek wat hy in een van jou poorte uitkies, waar dit vir hom goed is; jy mag hom nie verdruk nie.
Afrikaans 1983 Die slaaf mag by jou woon in een van jou stede wat hy kies, waar dit hom pas. Jy mag hom nie laat swaarkry nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) By jou mag hy bly, by jou op 'n plek wat hy verkies, in een van jou dorpe wat hom pas. Jy mag hom nie mishandel nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die slawe mag by julle woon waar hulle wil, hulle mag woon in julle stede, op enige plek wat hulle kies. Julle mag hulle nie laat swaarkry nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laat hulle eerder by jou bly in een van die stede wat hulle kies om in te bly. Jy mag nie hierdie slawe sleg behandel nie.