Deuteronomy 23:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy mag die dienskneg wat van sy heer vrygeraak het, nie aan jou oorgee nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As slawe dit regkry om van hulle eienaars te ontsnap en hulle kom soek skuiling by jou, mag jy hulle nie uitlewer aan hulle eienaars nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy mag 'n slaaf wat van sy heer na jou ontsnap het, nie aan sy heer oorlewer nie. |
| Afrikaans 1983 | “Jy mag nie 'n slaaf wat van sy eienaar af na jou toe weggeloop het, aan sy eienaar teruggee nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Jy mag nie 'n slaaf wat van sy eienaar af na jou vlug vir sy lewe, aan sy eienaar oorhandig nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Wanneer slawe wegvlug van hulle eienaars en hulle kom na julle toe, dan mag julle nie die slawe teruggee vir hulle eienaars nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “As slawe wegloop van hulle eienaar af omdat hulle sleg behandel word, en hulle kom skuil by jou, moet jy hulle nie teruggee aan hulle eienaar nie. |