Deuteronomy 23:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy sal ook 'n plek hê buitekant die laer, waarheen jy na die buiteland sal trek; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Merk ’n gebied aan die buitekant van die kamp af as ’n toilet. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy moet buitekant die laer 'n plek hê, en daarheen moet jy uitgaan. |
| Afrikaans 1983 | Jy moet 'n plek buite jou kamp hê waarheen jy kan uitgaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Jy moet 'n plek buite die kamp hê sodat jy daarheen kan uitgaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet buite die kamp 'n plek maak wat julle kan gebruik soos 'n toilet en julle moet daarnatoe gaan wanneer iemand moet gaan ontlas. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Merk ’n area buite die kamp af waar jy ’n toilet oprig. |