Deuteronomy 23:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar as dit aand word, moet hy hom met water was; en as die son onder is, moet hy weer in die laer ingaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Teen die aand moet hy homself was en teen sononder mag hy weer na die kamp toe terugkeer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as die aand aankom, moet hy hom in die water bad; en teen sonsondergang mag hy in die laer inkom. |
| Afrikaans 1983 | Teen die aand moet hy hom was en na sononder mag hy in die kamp inkom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer dit aand word, moet hy hom met water afspoel en as die son onder is, mag hy in die kamp ingaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer dit aand word, dan moet hy hom was, en wanneer die son ondergaan, dan mag hy terugkom in die kamp. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daardie aand moet hy hom dan goed was. Na die son gesak het, mag hy weer in die kamp kom. |