Deuteronomy 22:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As iemand 'n meisie vind wat 'n maagd is wat nie verloof is nie, en haar aangryp en by haar lê, en hulle word gevind;
Afrikaans (NLV) 2011 “As ’n man betrap word dat hy ’n jong meisie wat nie verloof is nie, gegryp het,
Afrikaans 1933/1953 As 'n man 'n dogter, 'n jongmeisie, kry wat nie verloof is nie, en haar aangryp en met haar gemeenskap het, en hulle word betrap,
Afrikaans 1983 “Wanneer 'n man 'n meisie wat nie verloof is nie, raakloop en haar gryp en met haar gemeenskap het, en hulle word betrap,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ As 'n man 'n jong vrou, 'n maagd wat nie verloof is nie, in die veld kry en haar vasgryp en met haar gemeenskap het, en hulle word betrap,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “As 'n man 'n meisie kry wat nie verloof is nie en hy gryp haar en hy het seks met haar,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Sê nou jy betrap ’n man wat ’n jongmeisie verkrag wat nog nie by ’n man geslaap het nie en wat nie aan enige man verloof is nie.