Deuteronomy 22:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As 'n meisie wat 'n maagd is, aan 'n man verloof word, en 'n man kry haar in die stad en gemeenskap met haar; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “As ’n man ’n jong meisie, ’n maagd, wat verloof is, in die stad raakloop en hy het seksuele gemeenskap met haar, |
| Afrikaans 1933/1953 | As 'n dogter, 'n jongmeisie, aan 'n man verloof is, en iemand kry haar in die stad en hou met haar gemeenskap, |
| Afrikaans 1983 | “Wanneer 'n man 'n verloofde meisie in die stad raakloop en met haar gemeenskap het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ As 'n jong vrou, 'n maagd, verloof is aan 'n man en iemand ontmoet haar in die dorp en het met haar gemeenskap, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer 'n jongmeisie verloof is aan 'n man en 'n ander man kry haar in 'n stad en hy het seks met haar, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Sê nou maar ’n man ontmoet ’n jongmeisie wat nog nooit voorheen getroud was nie. Sy is verloof aan ’n ander man. En sê nou dit gebeur dat hierdie man by dié jongmeisie slaap. As dit in ’n stad of dorp gebeur, |