Deuteronomy 22:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar as hierdie ding waar is en die tekens van maagdelikheid nie vir die meisie gevind word nie:
Afrikaans (NLV) 2011 “Maar indien die man se beskuldiging waar is en die vrou se maagdelikheid nie bewys kan word nie,
Afrikaans 1933/1953 Maar as hierdie woord waarheid is: Die maagdom is aan die dogter nie gevind nie --
Afrikaans 1983 Maar as die man die waarheid gepraat het, en daar nie enige tekens dat sy 'n maagd was by haar gevind is nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Maar as hierdie beskuldiging waar is, as maagdelikheid nie by die jong vrou gekry is nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar as die man reg was, en hulle vind uit dat die vrou nie 'n maagd was nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Maar sê nou haar man het sulke beskuldigings gemaak, en dit is waar. Sy het by ander mans geslaap voor sy getrou het.