Deuteronomy 22:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die oudstes van daardie stad sal daardie man neem en hom tugtig; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan moet die regters die man straf. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dan moet die oudstes van die stad die man neem en hom tugtig |
| Afrikaans 1983 | Hulle moet die man dan met 'n sweep slaan |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die oudstes van daardie dorp moet daardie man vat en hom straf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die leiers van daardie stad moet dan die man straf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die regters moet dan hierdie man straf. Hy moet ’n goeie loesing met ’n sweep kry. |