Deuteronomy 22:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die vader van die meisie sal aan die oudstes sê: Ek het my dogter aan hierdie man as vrou gegee, en hy haat haar;
Afrikaans (NLV) 2011 Haar pa moet vir hulle sê: ‘Ek het my dogter aan hierdie man as sy vrou gegee en nou het hy teen haar gedraai.
Afrikaans 1933/1953 En die vader van die dogter moet aan die oudstes sê: Ek het my dogter aan hierdie man as vrou gegee, maar hy het haar gehaat;
Afrikaans 1983 en dan moet haar pa vir hulle sê: ‘Ek het my dogter met hierdie man laat trou en nou haat hy haar.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die vader van die jong vrou moet dan vir die oudstes sê, ‘My dogter het ek aan hierdie man as vrou gegee, maar hy het 'n weersin in haar gekry.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die pa van die vrou moet vir die leiers sê: ‘Ek het my dogter vir hierdie man gegee om sy vrou te wees, maar hy hou nie meer van haar nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Haar pa moet dan vir die leiers verduidelik: ‘Ek het my dogter vir hierdie man gegee sodat hy met haar kon trou.