Deuteronomy 22:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy moet vir jou fraiings maak aan die vier kwarte van jou kleed waarmee jy jou toemaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Jy moet tossels aanwerk op die vier hoeke van die mantels wat jy dra.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Klossies moet jy vir jou maak aan die vier hoeke van jou kleed waar jy jou mee toemaak. |
| Afrikaans 1983 | “Jy moet klossies vaswerk aan al die some van jou klere. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Jy moet vir jou tossels maak aan die vier hoeke van die bedekking waarmee jy jou toemaak.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet tossels vaswerk aan die vier hoeke van jou bo-kleed.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Werk klossies aan die hoeke van jou klere vas.” |