Deuteronomy 22:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy mag nie 'n kleed van verskillende soorte dra, soos van wol en linne saam nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Moenie klere dra wat gemaak is van wol wat saam met linne geweef is nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jy mag geen gemengde stof, wol en linne tegelyk, aantrek nie. |
| Afrikaans 1983 | “Jy mag nie 'n kledingstuk dra wat van twee soorte materiaal, wol en linne, gemaak is nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Jy mag nie gemengde vesel – wol en linne tegelyk – dra nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy mag nie klere dra wat jy saam geweef het van wol-garing en linne-garing nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Moenie klere dra wat van sowel wol as linne gemaak is nie. |