Deuteronomy 22:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy mag nie met 'n bees en 'n esel saam ploeg nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Moenie ploeg met ’n bees en donkie wat jy saam ingespan het nie.
Afrikaans 1933/1953 Jy mag nie met 'n os en 'n esel tegelyk ploeë nie.
Afrikaans 1983 “Jy mag nie 'n bees en 'n donkie saam voor 'n ploeg inspan nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Jy mag nie ploeg met 'n bees en 'n donkie in dieselfde span nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Jy mag nie 'n bees en 'n donkie saam inspan om jou ploeg te trek nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Moenie ’n bees en ’n donkie saam voor ’n ploeg inspan nie omdat hulle nie gelyk trek nie. Albei gaan seerkry.