Deuteronomy 21:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle sal antwoord en sê: Ons hande het hierdie bloed nie vergiet nie, en ons oë het dit nie gesien nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan moet hulle sê: ‘Ons hande het nie hierdie bloed vergiet nie en ons het ook nie gesien wie dit gedoen het nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | en hulle moet verklaar en sê: Ons hande het hierdie bloed nie vergiet nie, en ons oë het dit nie gesien nie. |
| Afrikaans 1983 | en sê: ‘Ons het nie hierdie bloed vergiet nie en ons het ook nie gesien wie dit gedoen het nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle moet dan verklaar en sê, ‘Ons hande het nie hierdie bloed vergiet en ons oë het dit nie gesien nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en hulle moet sê: ‘Ons het nie hierdie persoon doodgemaak nie en ons het nie gesien wie dit gedoen het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | En dan moet hulle sê: ‘Dis nie ons wat hierdie moord gepleeg het nie. Ons het ook g’n idee wie dit gedoen het nie. |