Deuteronomy 21:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En al die oudstes van daardie stad wat naas die wat verslaan is, moet hulle hande was oor die koei wat in die dal onthoof word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die leiers van die dorp naaste aan die lyk moet hulle hande was bo-oor die jong koei wie se nek gebreek is. |
| Afrikaans 1933/1953 | En al die oudstes van die stad wat die naaste woon aan hom wat gedood is, moet hulle hande was oor die koei waarvan die nek in die dal gebreek is; |
| Afrikaans 1983 | Al die leiers van die stad naaste aan die lyk moet dan hulle hande was bo-oor die vers waarvan die nek gebreek is by die spruit, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Al die oudstes van daardie dorp wat die naaste aan die lyk is, moet hulle hande was bo-oor die vers waarvan die nek by die spruit gebreek is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die leiers van die stad wat naaste aan die lyk is, moet hulle hande was bokant die dooie vers-kalf |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Dan moet die leiers van die stad wat die naaste is aan die plek waar die lyk gekry is, hulle hande was oor die jong koei waarvan die nek gebreek is. |