Deuteronomy 21:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as iemand 'n sonde begaan het wat die dood verdien, en hy moet gedood word, en jy hang hom aan 'n boom; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wanneer iemand ’n misdaad gepleeg het waarvoor hy die dood verdien en hy word opgehang aan ’n boom, |
| Afrikaans 1933/1953 | En as in iemand 'n sonde is wat die doodstraf verdien en hy gedood word en jy hom aan 'n paal ophang, |
| Afrikaans 1983 | “Wanneer iemand tereggestel word vir 'n oortreding wat die doodstraf verdien, en jy hang hom aan 'n paal op, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “As iemand 'n sonde begaan wat die doodstraf verdien, en hy gedood word en jy hom aan 'n houtpaal hang, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “'n Regter straf miskien iemand en laat hom doodmaak, en hulle hang hom op aan 'n paal. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Iemand onder julle mag die doodstraf opgelê word vir iets wat hy verkeerd gedoen het. Hy word dan opgehang. |