Deuteronomy 21:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dan sal jou oudstes en jou regters uittrek, en hulle moet meet aan die stede wat rondom hom is wat verslaan is.
Afrikaans (NLV) 2011 moet jou leiers en regters bepaal watter dorp is die naaste aan die liggaam.
Afrikaans 1933/1953 dan moet jou oudstes en jou regters uitgaan en die afstand meet na die stede wat rondom die een lê wat gedood is.
Afrikaans 1983 moet jou leiers en jou regters uitgaan en die afstand meet van hom af tot by die stede in die omgewing.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) moet jou oudstes en regters uitgaan en die afstand meet na die dorpe wat rondom die lyk is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan moet julle leiers en regters gaan meet hoe ver dit is van die stede rondom die plek waar die lyk lê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In sulke gevalle moet julle leiers en landdroste bepaal watter stad die naaste is aan die plek waar die lyk gekry is.