Deuteronomy 21:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dan moet sy vader en sy moeder hom aangryp en hom uitlei na die oudstes van sy stad en na die poort van sy woonplek;
Afrikaans (NLV) 2011 In so ’n geval moet die pa en ma die seun na die leiers van die dorp by die stadspoort vat.
Afrikaans 1933/1953 dan moet sy vader en sy moeder hom neem en hom uitbring na die oudstes van sy stad en na die poort van sy woonplek,
Afrikaans 1983 moet hulle hom na die leiers van die stad toe vat by die stadspoort.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) moet sy vader en moeder hom gryp en hom uitneem na die oudstes van sy dorp, na die poort van sy woonplek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dan moet sy ouers hom na die leiers van die stad neem, na die poort van die stad waar hy woon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dan moet die pa en ma hulle seun na die leiers van die stad toe vat.