Deuteronomy 21:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sien onder die gevangenes 'n pragtige vrou, en het 'n begeerte na haar, dat jy haar vir jou vrou wil hê; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy kan moontlik tussen die gevangenes ’n baie mooi vrou sien en tot haar aangetrokke voel en met haar wil trou. |
| Afrikaans 1933/1953 | en jy onder die gevangenes 'n vrou sien wat skoon van gestalte is, en jy haar liefkry en haar as vrou vir jou neem, |
| Afrikaans 1983 | en jy sien 'n mooi vrou onder hulle en jy kry haar lief en jy wil met haar trou, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en jy sien onder die gevangenes 'n mooi vrou en jy raak geheg aan haar, dan mag jy met haar trou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | dan sal jy miskien tussen die gevangenes 'n mooi vrou sien en verlief word op haar en met haar wil trou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Onder die gevangenes sien jy ’n vrou wat vir jou mooi is. Jy raak verlief op haar en wil met haar trou. |