Deuteronomy 21:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wanneer jy uittrek om teen jou vyande oorlog te voer, en die HERE jou God hulle in jou hand oorgegee en jy hulle as gevangenes weggevoer het, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Dit kan gebeur dat jy gaan oorlog maak teen jou vyande, en die Here jou God gee hulle oor in jou hand en jy neem van hulle gevange. |
| Afrikaans 1933/1953 | As jy na die oorlog uittrek teen jou vyande en die HERE jou God hulle in jou hand gee en jy hulle gevangenes wegvoer, |
| Afrikaans 1983 | “Wanneer jy gaan oorlog maak, en die Here jou God gee jou vyande in jou mag oor, en jy neem krygsgevangenes |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Wanneer jy teen jou vyande uittrek om oorlog te voer, en die Here jou God gee hulle in jou hand, sodat jy van hulle as gevangenes wegvoer, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Wanneer jy teen jou vyande gaan oorlog maak, en die Here laat jou wen, en jy maak die mense jou gevangenes, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Dit kan gebeur dat jy oorlog maak teen een van jou vyande. Die Here jou God sorg dan dat jy jou vyand oorwin. Jy neem die mense van daardie stad of gebied gevange. |