Deuteronomy 20:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as die offisiere klaar is met die spreek van die volk, moet hulle owerstes van die leërs aanstel om die volk te lei. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wanneer die offisiere klaar met die troepe gepraat het, sal hulle die name van die eenheidsbevelvoerders aankondig. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as die opsigters die volk klaar toegespreek het, moet leërowerstes aan die hoof van die volk aangestel word. |
| Afrikaans 1983 | “Wanneer die leiers met die volk gepraat het, moet daar leëraanvoerders aangestel word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer die opsieners dan die manskappe klaar toegespreek het, moet hulle •aanvoerders van leërafdelings as hoofde oor die manskappe aanwys. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Nadat die voormanne met die manne gepraat het, moet hulle offisiere kies en aanstel om hoofde van die leër te wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As die offisiere klaar met die soldate gepraat het, moet hulle die leiers van die verskillende gevegseenhede se name aankondig.” |