Deuteronomy 20:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die HERE jou God is Hy wat saam met jou gaan om vir jou te veg teen jou vyande, om jou te red.
Afrikaans (NLV) 2011 want die Here julle God gaan saam met julle! Hy sal vir julle teen julle vyande veg en Hy sal aan julle die oorwinning gee!’
Afrikaans 1933/1953 want dit is die HERE julle God wat saam met julle trek om vir julle te stry teen julle vyande, om aan julle die oorwinning te gee.
Afrikaans 1983 Die Here julle God gaan saam met julle om vir julle teen julle vyande te veg, om julle die oorwinning te laat behaal.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is immers die Here julle God wat saam met julle gaan om vir julle teen julle vyande te veg, om julle te laat wen.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want dit is julle God die Here wat saam met julle gaan om julle te help om oorlog te maak teen julle vyande. Hy sal julle laat wen.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here julle God gaan saam met julle! Hy is tussen julle. Hy sal vir julle teen julle vyande baklei. Hy sal vir julle die oorwinning gee.’