Deuteronomy 20:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as julle naby die geveg kom, moet die priester nader kom en met die volk spreek:
Afrikaans (NLV) 2011 Voordat jy ’n geveg begin, moet ’n priester kom om met die troepe te praat.
Afrikaans 1933/1953 En as julle na die geveg kom, moet die priester nader kom en die volk toespreek;
Afrikaans 1983 Wanneer jy gereed staan om te veg, moet die priester nader kom en die volk toespreek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wanneer julle nader beweeg vir die geveg, moet 'n priester na vore tree en die manskappe toespreek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer julle gereedstaan om oorlog te maak, dan moet die priester nader kom en hy moet praat met julle manne.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Voor jy gaan veg, moet die man wat in my huis werk eers voor die soldate gaan staan. Hy moet dan die soldate moed inpraat.