Deuteronomy 20:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar jy moet hulle met die banvloek tref; naamlik die Hetiete en die Amoriete, die Kanaäniete en die Feresiete, die Hewiete en die Jebusiete; soos die HERE jou God jou beveel het: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy moet die Hetiete, Amoriete, Kanaäniete, Feresiete, Hewiete en die Jebusiete heeltemal uitroei soos wat die Here jou God jou beveel het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar jy moet hulle heeltemal met die banvloek tref: die Hetiete en Amoriete, die Kanaäniete en Feresiete, die Hewiete en Jebusiete, soos die HERE jou God jou beveel het; |
| Afrikaans 1983 | Jy moet die Hetiete, Amoriete, Kanaäniete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete om die lewe bring as 'n banoffer aan die Here jou God soos Hy jou beveel het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | maar jy moet hulle, soos die Here jou God jou beveel het, volledig met die banvloek tref: die Hetiete, Amoriete, Kanaäniete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet niemand laat lewe nie, julle moet hulle almal doodmaak soos julle God die Here vir julle gesê het, die Hetiete en die Amoriete en die Kanaäniete en die Feresiete en die Hewiete en die Jebusiete. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy moet die Hetiete en die Amoriete, die Kanaäniete en die Feresiete, die Hewiete en Jebusiete voor die voet uitroei. Jy moet hulle as ’n offer aan My vernietig. Niks en niemand van hulle mag oorbly nie. So beveel die Here jou God jou. |