Deuteronomy 20:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So moet jy doen met al die stede wat baie ver van jou af is, wat nie van die stede van hierdie nasies is nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hierdie bepalings geld net vir die stede wat ver van jou af is en nie vir die stede van jou bure nie.
Afrikaans 1933/1953 So moet jy met al die stede maak wat baie ver van jou af is, wat nie by die stede van hierdie nasies behoort nie.
Afrikaans 1983 Dit moet jy doen met al die stede wat baie ver van jou af is, met die stede wat nie aan hierdie nasies hier by jou behoort nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So moet jy maak met al die stede wat baie ver van jou af lê, wat nie deel is van die stede van hierdie nasies hier rond nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit moet julle doen met al die stede wat baie ver van julle is, maar julle moenie dieselfde doen met die stede van hierdie volke wat hier is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar hierdie opdragte geld net vir stede wat ver buite jou grense val. Met die stede en dorpe van die nasies wat naby aan jou bly, moet jy anders maak.