Deuteronomy 20:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as die HERE jou God dit in jou hand gee, moet jy al die manlike daarvan met die skerpte van die swaard slaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As die Here jou God dit in jou hand gee, moet jy elke man in die stad doodmaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die HERE jou God sal dit in jou hand gee, en jy moet al die manne daarin met die skerpte van die swaard verslaan; |
| Afrikaans 1983 | Die Here jou God sal dit in jou mag oorgee. Dan moet jy al die manlike inwoners daarvan om die lewe bring, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer die Here jou God dit in jou hand gee, moet jy al die manlike inwoners met die skerpte van die swaard neervel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En as julle God die Here julle laat wen, dan moet julle al die mans doodmaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As die Here jou God hierdie stad vir jou gee en jy die geveg wen, moet jy elke man doodmaak wat in die stad bly. |