Deuteronomy 20:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as dit geen vrede met jou wil sluit nie, maar oorlog teen jou voer, dan moet jy dit beleër. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As hulle weier om die vredesaanbod te aanvaar en hulleself vir ’n geveg regmaak, moet jy die stad aanval. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as dit geen vrede met jou sluit nie, maar oorlog teen jou wil voer, moet jy dit beleër. |
| Afrikaans 1983 | Maar as die stad nie met jou vrede sluit nie en teen jou wil oorlog maak, moet jy dit beleër. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As hulle egter nie met jou wil vrede maak nie, maar teen jou wil oorlog voer, dan moet jy die stad beleër. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As hulle nie vrede wil maak nie, maar hulle wil oorlog maak teen julle, dan moet julle die stad van al die kante aanval. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar as die mense nie belangstel in die vrede wat julle vir hulle aanbied nie en hulle klaarmaak om teen jou te baklei, moet jy hulle stad aanval. |