Deuteronomy 20:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as dit jou van vrede antwoord en vir jou oopmaak, dan sal al die volke wat daarin gevind word, aan jou belastingpligtiges wees, en hulle sal jou dien. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As hulle jou vredesvoorwaardes aanvaar en die poorte vir jou oopmaak, sal al die mense van die stad jou in dwangarbeid dien. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as dit jou 'n antwoord van vrede gee en vir jou oopmaak, moet die hele volk wat daarin gevind word, aan jou dienspligtig wees en jou dien. |
| Afrikaans 1983 | As die stad die vredesaanbod aanvaar en sy poorte vir jou oopgooi, moet al sy inwoners jou dwangarbeiders word en vir jou werk. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As die stad jou antwoord, ‘Vrede!’ en vir jou die poorte oopmaak, dan is al die mense in die stad tot jou beskikking vir dwangarbeid en moet hulle jou dien. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En as hulle sê dat hulle vrede wil maak, en hulle maak die poorte van die stad oop vir julle, dan moet hulle altyd vir julle werk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As hulle dan jou voorwaardes aanvaar en jou in hulle stad innooi, moet al die mense wat in die stad bly, vir jou werk sonder enige betaling. |