Deuteronomy 2:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die hand van die HERE was wel teen hulle, om hulle uit die leër uit te verdelg totdat hulle verteer was.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het sy hand teen hulle gelig totdat hulle almal omgekom het.
Afrikaans 1933/1953 So was die hand van die HERE dan ook teen hulle om hulle uit die laer te vernietig totdat hulle omgekom het.
Afrikaans 1983 Sy hand was teen hulle en Hy het hulle almal laat omkom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die hand van die Here was inderdaad teen hulle om hulle in verwarring uit die kamp te dryf tot daar nie een oor was nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here was nou ook hulle vyand, Hy het hulle almal laat sterf.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het hulle ongehoorsaamheid onthou en hulle oor die jare laat sterf.