Deuteronomy 19:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom beveel ek jou en sê: Jy moet vir jou drie stede afsonder.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is waarom ek jou beveel om drie asielstede uit te sonder.
Afrikaans 1933/1953 Daarom gee ek jou bevel en sê: Drie stede moet jy vir jou afsonder.
Afrikaans 1983 Dit is waarom ek jou beveel om drie stede uit te sonder.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is waarom ek jou beveel, ‘Jy moet vir jou drie stede afsonder.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is hoekom ek sê dat daar drie asielstede moet wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dis hoekom die Here beveel dat julle drie stede moet uitwys waar sulke mense kan gaan wegkruip totdat die hof oor hulle toekoms besluit het.