Deuteronomy 19:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jou oog sal nie jammer kry nie; maar die lewe sal gaan vir die lewe, oog vir oog, tand vir tand, hand vir hand, voet vir voet.
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie in so ’n geval jammer wees vir die persoon nie. Jou reël moet wees: ’n lewe vir ’n lewe, ’n oog vir ’n oog, ’n tand vir ’n tand, ’n voet vir ’n voet.”
Afrikaans 1933/1953 En jou oog mag nie verskoon nie: lewe vir lewe, oog vir oog, tand vir tand, hand vir hand, voet vir voet.
Afrikaans 1983 Jy mag so 'n persoon nie genade betoon nie: 'n lewe vir 'n lewe, 'n oog vir 'n oog, 'n tand vir 'n tand, 'n hand vir 'n hand en 'n voet vir 'n voet.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy mag hom nie jammer kry nie. Dit is 'n lewe vir 'n lewe, 'n oog vir 'n oog, 'n tand vir 'n tand, 'n hand vir 'n hand, 'n voet vir 'n voet. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet dieselfde doen met almal. As iemand 'n ander persoon vermoor het en sy lewe gevat het, dan moet julle sy lewe ook vat. Die straf is: 'n lewe vir 'n lewe, 'n oog vir 'n oog, 'n tand vir 'n tand, 'n hand vir 'n hand, 'n voet vir 'n voet.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy mag nie so iemand jammer kry nie. O nee! Die reël wat jy moet gebruik, is: iemand moet met sy eie lewe betaal as hy ’n lewe geneem het. Sy oog moet uitgehaal word as hy iemand sy oog gekos het. Hy moet sy hand verloor as hy iemand sy hand laat verloor het. En sy voet moet afgekap word as hy iemand sy voet gekos het.”