Deuteronomy 19:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die wat oorbly, sal hoor en vrees, en sal voortaan nie meer so 'n kwaad onder julle doen nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die mense wat hiervan hoor, sal bang word om weer so ’n verkeerde ding te doen. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die ander moet dit hoor en vrees en nie meer verder by jou so iets verkeerds doen nie. |
| Afrikaans 1983 | Die ander mense sal daarvan hoor en bang word en hierdie soort verkeerde ding sal nie weer tussen julle voorkom nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die ander moet dit hoor, sodat hulle bang word en nie weer so 'n verkeerde daad by jou doen nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die ander mense wat dit hoor, moet so groot skrik dat niemand weer so 'n verkeerde ding sal doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan sal die mense wat hiervan hoor, bang word en nooit weer so ’n slegte ding doen nie. |