Deuteronomy 19:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy moet vir jou drie stede afsonder in jou land wat die HERE jou God jou gee om dit in besit te neem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan moet jy drie stede uitsonder as asielstede in die land wat die Here jou God vir jou as besitting gee. |
| Afrikaans 1933/1953 | dan moet jy vir jou drie stede afsonder in jou land wat die HERE jou God jou sal gee om dit in besit te neem. |
| Afrikaans 1983 | In die land wat die Here jou God aan jou gee om te besit, moet jy drie stede uitsonder |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | dan moet jy drie stede afsonder binne die land wat die Here jou God vir jou gaan gee om in besit te neem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan moet julle drie stede kies om asielstede te wees in die land wat julle God die Here vir julle gee om vir julleself te vat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer jy daar bly, moet jy drie stede in die land wat die Here vir jou gaan gee, eenkant sit waarin mense kan gaan wegkruip. |