Deuteronomy 19:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dan moet julle aan hom doen soos hy gedink het om aan sy broer te doen; so moet jy die onheil onder julle uit verwyder.
Afrikaans (NLV) 2011 moet hy self kry wat hy die ander een wou aandoen. Op dié manier sal julle die kwaad onder julle uitroei.
Afrikaans 1933/1953 dan moet julle met hom doen soos hy gedink het om met sy broer te doen; so moet jy dan die kwaad uit jou midde uitroei.
Afrikaans 1983 moet julle hom aandoen wat hy sy volksgenoot wou aandoen. So moet hierdie soort kwaad tussen julle uitgeroei word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) dan moet julle met hom doen wat hy beplan het om aan sy volksgenoot te doen. Jy moet die kwaad by jou uitroei.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) dan moet hulle die getuie straf. Hy het iemand vals beskuldig, en nou moet hy dieselfde straf kry wat die persoon sou kry. Julle moet duidelik wys dat julle nie skuldig is saam met die vals getuie nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) moet jy hierdie persoon straf soos jy die ander persoon sou gestraf het as hy skuldig was aan die misdaad waarvan hy beskuldig is. Op hierdie manier moet jy jou skoonmaak van die slegte dinge wat tussen julle is.