Deuteronomy 19:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die regters moet ywerig navraag doen; en kyk, as die getuie 'n valse getuie is en vals teen sy broer getuig het;
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle moet deeglik ondervra word en as bevind word dat die klaer lieg,
Afrikaans 1933/1953 En die regters moet terdeë ondersoek doen, en is die getuie 'n valse getuie, het hy vals teen sy broer getuig,
Afrikaans 1983 Die regters moet die saak deeglik ondersoek en as dit blyk dat die persoon wat sy volksgenoot beskuldig het, 'n vals getuie is,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die regters moet dan noukeurig ondersoek doen, en as dit blyk dat die getuie inderdaad 'n valse getuie is wat vals teen sy volksgenoot getuig het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en die regters moet baie vrae vir hulle vra. Wanneer die regters dan uitvind dat die getuie nie die waarheid praat nie en dat hy die ander persoon vals beskuldig,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al twee hierdie mense moet dan sorgvuldig uitgevra word. As jy uitvind dat die persoon wat die klag gelê het, gelieg het,