Deuteronomy 19:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As 'n valse getuie teen iemand opstaan om teen hom te getuig wat verkeerd is;
Afrikaans (NLV) 2011 As ’n kwaadwillige getuie na vore kom en iemand valslik van ’n misdaad beskuldig,
Afrikaans 1933/1953 As 'n kwaadwillige getuie teen iemand optree om van 'n oortreding teen hom te getuig,
Afrikaans 1983 “Wanneer 'n kwaadwillige getuie iemand van ontrou aan die Here beskuldig,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “As 'n kwaadwillige getuie opstaan en 'n vals verklaring teen iemand aflê,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Getuie wil miskien hê dat dit sleg moet gaan met iemand en dan jok hy en sê dat die persoon verkeerd gedoen het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “As iemand nie van ’n ander persoon hou nie en hy kom sê vir die hof dat daardie persoon die een of ander misdaad gepleeg het,