Deuteronomy 19:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jou oog sal hom nie ontferm nie, maar jy moet die skuld van onskuldige bloed uit Israel verwyder, dat dit met jou goed kan gaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie hom begenadig nie. Maak Israel skoon van die skuld van moord sodat dit goed kan gaan met julle.”
Afrikaans 1933/1953 Jou oog mag hom nie verskoon nie, maar jy moet die onskuldige bloed uit Israel wegdoen, dat dit met jou goed kan gaan.
Afrikaans 1983 Jy mag hom nie genade betoon nie. Jy moet uit Israel uitroei dié wat onskuldige bloed vergiet, dan sal dit met jou goed gaan.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy mag hom nie jammer kry nie. Jy moet die stort van onskuldige bloed in Israel uitroei; dan sal dit met jou goed gaan.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moenie jammer wees vir hom nie, julle moet duidelik wys dat die ander Israeliete nie ook skuldig is nie, hulle het hom nie vermoor nie. Dan sal dit goed gaan met julle.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle mag nie daardie moordenaar jammer kry nie! Julle moet die skuld wat moord veroorsaak, uit Israel uitroei. Anders sal dit nie met julle goed gaan nie.”