Deuteronomy 19:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dat onskuldige bloed nie vergiet word in jou land wat die HERE jou God jou as 'n erfdeel sal gee nie, en so moet bloed op jou wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Op dié manier sal jy die dood van onskuldige mense voorkom in die land wat die Here jou God as ’n erfenis gee. So sal jy nie aan moord skuldig wees nie.
Afrikaans 1933/1953 sodat geen onskuldige bloed vergiet word binne-in jou land wat die HERE jou God jou as erfenis sal gee, en bloedskuld op jou kom nie.
Afrikaans 1983 Daar mag nie onskuldige bloed vergiet word in die land wat die Here jou God aan jou as besitting sal gee nie, want dan sal daar bloedskuld op jou rus.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dan sal daar nie onskuldige bloed vergiet word in die land wat die Here jou God vir jou as erfdeel gaan gee nie, en daar sal nie bloedskuld op jou rus nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle mag niemand wat onskuldig is, doodmaak in die land wat julle God die Here vir julle gee sodat dit julle land kan wees nie. As dit gebeur, dan sal julle skuldig wees, soos 'n moordenaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op hierdie manier sal julle keer dat onskuldige mense doodgemaak word in die land wat die Here jou God jou as ’n spesiale besitting gee. Anders sal julle skuldig wees aan moord.