Deuteronomy 19:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As die HERE jou God die nasies uitroei wie se land die HERE jou God aan jou gee, en jy hulle opvolg en in hulle stede en in hulle huise woon;
Afrikaans (NLV) 2011 “Wanneer die Here jou God die nasies uitroei wie se land Hy aan jou gee, moet jy hulle uitdryf en in hulle stede en huise gaan woon.
Afrikaans 1933/1953 As die HERE jou God die nasies uitroei wie se land die HERE jou God jou sal gee, en jy hulle uit hul besitting verdrywe en in hulle stede en in hulle huise woon,
Afrikaans 1983 “Die Here jou God sal die nasies uitroei wie se land Hy aan jou sal gee. Hy sal hulle verdryf en jy sal in hulle stede en in hulle huise woon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Wanneer die Here jou God die nasies uitroei wie se land die Here jou God vir jou gaan gee, en jy hulle verdryf en in hulle stede en huise gaan woon,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moses het gesê: “Julle God die Here sal die mense laat sterf en Hy sal hulle land vir julle gee. Julle sal hulle wegjaag en julle sal in hulle stede en huise gaan woon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Binnekort sal die Here die nasies vernietig wat nou in die land bly wat Hy vir jou gaan gee. Jy gaan in hulle plek bly en hulle dorpe en hulle huise vir jouself vat.