Deuteronomy 18:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle sal dieselfde porsies hê om te eet, behalwe wat uit die verkoop van sy erfgoed kom.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het aanspraak op sy deel van die offers bo en behalwe wat hy van sy familie geërf het.”
Afrikaans 1933/1953 'n gelyke aandeel moet hulle geniet, behalwe wat hy verkoop volgens familiebesit.
Afrikaans 1983 So 'n Leviet moet net soveel kos as die ander Leviete kry, ongeag wat hy as erfgoed besit.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) dan moet hy 'n gelyke aandeel kry om van te leef, ongeag wat die verkoop van sy familiebesit opgelewer het. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy mag dieselfde kos eet wat hulle eet, ook wanneer hy van sy oupa of sy pa geld ge-erf het.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As hy in die Here se huis werk, moet hy ook sy deel kry van die offers sodat hy daarvan kan lewe. Selfs as hy genoeg het om vir homself te sorg, moet hy ’n deel van die offers kry.”