Deuteronomy 18:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dan moet hy dien in die Naam van die HERE sy God, soos al sy broers, die Leviete, wat daar voor die aangesig van die HERE staan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | mag hy daar in die Naam van die Here sy God diens lewer net soos sy mede-Leviete wat die Here daar dien. |
| Afrikaans 1933/1953 | dan moet hy dien in die Naam van die HERE sy God soos al sy broers, die Leviete, wat daar voor die aangesig van die HERE staan; |
| Afrikaans 1983 | mag die Leviet aan die Naam van die Here sy God diens lewer soos al sy mede-Leviete wat daar in die teenwoordigheid van die Here diens doen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en hy daar in die Naam van die Here sy God diens doen soos al sy stamgenote, die Leviete wat daar voor die Here dien, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en dan mag hy vir die Here werk soos die ander Leviete wat die werk vir die Here daar doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar mag hy dan werk waar Hy teenwoordig is, net soos die ander kinders van Levi wat daar werk en die Here hulle God dien. |